debende.co.za

Hey tjommie

Ondersteun my loopbaan en word deel van deBende. Of kom ons bederf iemand na aan jou met ‘n video van my vir iets spesiaals.

Die binnekring

Word deel van deBende

My private groep. Musiek, stories en die mense wat dieselfde goed liefhet as ek — Afrikaans, jag, gholf én die lewe. Nie sommer nog ‘n fanpage nie.

R999 vir die jaar
Beperk tot 1 000 mense

Persoonlike video

Kry 'n video van my

Ek neem ‘n video op net vir jou, of vir iemand na aan jou. Verjaarsdag, herdenking, sterkte, of net omdat jy wil.

R500
Binne 2 werksdae op WhatsApp

Scroll to Top